The reviews highlight a consistently exceptional experience with highly organized tours, knowledgeable guides, and luxurious accommodations. Customers appreciate the friendly and attentive service, delicious food, and the immersive educational aspects of the trips. Some negative points weren't explicitly mentioned, suggesting an overwhelmingly positive reception with no significant downsides noted by reviewers.
5
Sep 17, 2024
Well organized Tour in Namakwaland.
5
Aug 15, 2024
Hierdie toer was ongelooflik van begin tot einde. Al die personeel kan nie genoeg vir n mens doen. Die plekke waar hulle ons geneem het, die kennis w...
More
Hierdie toer was ongelooflik van begin tot einde. Al die personeel kan nie genoeg vir n mens doen. Die plekke waar hulle ons geneem het, die kennis wat hulle deel, maak dit alles FANTASTIES.
Less
5
Apr 08, 2024
Dis al my 5de toer saam met hierde fantastiese 2 mense. Hul maak alles so gemaklik, reëlings is seepglad, atmosfeer in die bus is baie gesellig en bu...
More
Dis al my 5de toer saam met hierde fantastiese 2 mense. Hul maak alles so gemaklik, reëlings is seepglad, atmosfeer in die bus is baie gesellig en bus is so gerieflik Oornag in die mooiste plekke met 5 ster etes. !!! Heeeerlikkk verby!!
Less
5
Sep 16, 2023
Absolutely loved the flower tour with them! Highly recommend joining them for a tour. Was super impressed with every aspect from their assistance to h...
More
Absolutely loved the flower tour with them! Highly recommend joining them for a tour. Was super impressed with every aspect from their assistance to help us book everything including our flights, transfers etc which made life super easy, the tour bus is great, the tour guides are fantastic, staying at their lodge is great from delicious food to well designed and thought out rooms. Having traveled with a couple of different tour companies I can honestly say this one was the best so far. They truly think of everything and the smaller groups mean you bond really well and make some new friends as well.
Less
5
Nov 11, 2022
Everything about my tour to Namibia from 26 Oct 2022 was 1st class. From the day I booked until I arrived home Namaqua Tours was available to me anyti...
More
Everything about my tour to Namibia from 26 Oct 2022 was 1st class. From the day I booked until I arrived home Namaqua Tours was available to me anytime and all the time. Nothing was too much for them, if u want genuine quality, book with them. We had the most exquisite accommodation and food, learnt such alot on our tour and Mike and Marne has so much knowledge they shared. We didn't lift a finger, even our luggage was dropped at our rooms. I am immensely thankful and much impressed by their service. This is one company that I can recommend to anyone. U have passed all my expectations. Once again.....MANY MANY THANKS.....SEE U SOON ON MY NEXT TOUR WITH YOU
Less
5
Nov 09, 2022
Uitstekende toer wat jou neem na die beste besienswaardighede deur die beste gidse,Mike en Marne,met vyfster akkommodasie,die beste kos en die beste i...
More
Uitstekende toer wat jou neem na die beste besienswaardighede deur die beste gidse,Mike en Marne,met vyfster akkommodasie,die beste kos en die beste inligting oor Namibie.'n Toer wat bo alle twyfel aanbeveel word.'n Definitiewe MOET!
Less
5
Nov 08, 2022
Die beste besluit wat ek nog ooit geneem het was om met Mike en Marnè te toer na Namibië! Ongelooflike toerleiers wat geen moeite ontsien met enige ie...
More
Die beste besluit wat ek nog ooit geneem het was om met Mike en Marnè te toer na Namibië! Ongelooflike toerleiers wat geen moeite ontsien met enige iets nie. Elke dag se ondervinding, blyplekke en landskappe net beter as die vorige dag s'n.
Less
5
Sep 05, 2022
Wat 'n FANTASTIESE toer. Geen plek is te vêr nie, daar is nooit te min tyd nie en niks is moeite nie. Mike se kennis oor die natuur en al die blomme i...
More
Wat 'n FANTASTIESE toer. Geen plek is te vêr nie, daar is nooit te min tyd nie en niks is moeite nie. Mike se kennis oor die natuur en al die blomme is verstommend. Elke dag was n belewenis. Ons verblyf by Namakwa Lodge was ongelooflik. 5-Ster etes, skoon en gerieflike kamers en baie vriendelike personeel. As jy nog gewonder het om blomme te kom kyk, bespreek nou. Hierdie toer is verseker die beste wat daar is. Namakwa Toere en - Lodge, baie dankie vir n ongelooflike tyd. Julle is die beste en FANTASTIES🌺🌺
Less
5
Sep 02, 2022
Very friendly staff and alway assist where they can.What I've saw is how they always help the elderly people that come from day tours
5
Aug 10, 2022
Ongelooflike blomme ervaring beleef. Indien jy nog besluit of jy dit moet doen. nou is die tyd. wat 'n ervaring. Met Namakwa Toere kry jy nie net ...
More
Ongelooflike blomme ervaring beleef. Indien jy nog besluit of jy dit moet doen. nou is die tyd. wat 'n ervaring. Met Namakwa Toere kry jy nie net toerleiers met baie ervaring en kennis nie, maar beskik hulle ook oor 'n goed toegeruste 4x4 bus wat jou na baie interessante plekke neem. Hulle weet waar om die mooiste blomme vir jou te gaan wys. Namakwa Lodge bedien vyf ster etes. Home from home. Laastens. Hier maak jy nuwe blomme vriende. Ek kan my ervaring beskryf in een woord. "FANTASTIES"
Less
5
Aug 08, 2022
The whole and total package. Ansolutely amazing and wonderful.
5
Aug 02, 2022
We are having a wonderful time. Everyday is a special gift as they ensure to take you where there are flowers for sure. Out guides are very knowledg...
More
We are having a wonderful time. Everyday is a special gift as they ensure to take you where there are flowers for sure. Out guides are very knowledgeable and entertaining. at the end of the day we are overwhelmed with what we saw and then have a marvellous evening. Namaque Tours are the best.
Less
5
May 21, 2022
you will be enjoying your own country and learn more about the history making it more worth while... this is a must for our children and grandchildren...
More
you will be enjoying your own country and learn more about the history making it more worth while... this is a must for our children and grandchildren.... thanks Mike and Marne...
Less
5
May 20, 2022
professionalism
experienced & knowledgeable tour guides
friendly and caring service
beautiful and luxurious accommodations
safe driving
standards are ...
More
professionalism
experienced & knowledgeable tour guides
friendly and caring service
beautiful and luxurious accommodations
safe driving
standards are of high quality.
I simply love Namakwatoere. I recommend it to each and every one. I did the flower tour last year and the tour was of world-class standard just like the Kgalagadi tour.
Mike Spies and Marne Lloyd are so caring & their young spirits are well balanced for all. The team support in the background Janet Beukes, staff at their Namaqua Lodge in Van Rhynsdorp are from high standards
once again Namaqua tours you rock indeed.
Less
5
May 01, 2022
het heerlik getoer in Namibia...goeie beplanning en goeie kennis van hul onderwerp en aandag aan detail word gegee en beslis waarde vir geld. ekstra ...
More
het heerlik getoer in Namibia...goeie beplanning en goeie kennis van hul onderwerp en aandag aan detail word gegee en beslis waarde vir geld. ekstra bonus is d goedtoegeruste 4x4 bus met yskas ,toilet en punte om jou foon te laai by elke sitplek. Dankie Namakwa toere!!!!
Less
5
Apr 22, 2022
Ek was op die Namibië toer in April 2022 en sien dit as n hoogtepunt. Die toerplan was so goed beplan en interessant dat die afstande nie saak gemaak...
More
Ek was op die Namibië toer in April 2022 en sien dit as n hoogtepunt. Die toerplan was so goed beplan en interessant dat die afstande nie saak gemaak het nie.
Mike en Marné is n gedugte span met n ongelooflike kennis van die land, plante en dierelewe wat hulle passievol oordra.
Hoogtepunte was die woestyntoer saam met Tommy's Living Desert Tours saam met Chantelle, die Maanlandskap, Dooie vlei, rooi duine van die Nsmib en Kolmanskop.
n Onvergeetlike ondervinding
Less
5
Sep 29, 2021
Ek kan Namakwa Toere met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Hulle diens is uit die boonste rakke, die Lodge is pragtig en netjies en skoon, die kos...
More
Ek kan Namakwa Toere met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Hulle diens is uit die boonste rakke, die Lodge is pragtig en netjies en skoon, die kos heerlik en smaaklik en laaste maar glad nie die minste, die toere wat aangebied word is uitstekend. Ons gids, Mike Spies is die beste toergids wat daar is. Sy kennis oor die geskiedenis van die gebied, plante en blomme is verbysterend. By C Louis Leipoldt se graf het hy een van sy gedigte onverbeterlik voorgedra. Dìt sal ek nooit vergeet nie. Namakwa Toere se pryse is elke sent werd. Doen jouself n guns en bespreek n toer, ek waarborg jou jy sal nie spyt wees nie. Welgedaan en baie dankie Namakwa Toere vir hierdie onvergeetlike toer was uit die boonste gestoeltes. Van Johan en Laura Louw, 2 BAIE tevrede toerlede👌
Less
5
Sep 21, 2021
Regtig n sielsvereikende ervaring. Wil so graag n hoogtepunt uitlig, maar onmoontlik. Elke oomblik was baie besonders, maar wil tog baie dankie se vir...
More
Regtig n sielsvereikende ervaring. Wil so graag n hoogtepunt uitlig, maar onmoontlik. Elke oomblik was baie besonders, maar wil tog baie dankie se vir die oorvertelling van Leipoldt se lewe. Absoluut "FANTASTIES"
Less
5
Sep 21, 2021
Hierdie hartlike, vriendelike mense het uit hul pad gegaan om blommetoere onvergeetlik te maak.
Ek beveel hulle sterk aan! Wat n wonderlike ondervind...
More
Hierdie hartlike, vriendelike mense het uit hul pad gegaan om blommetoere onvergeetlik te maak.
Ek beveel hulle sterk aan! Wat n wonderlike ondervinding!!
Less
5
Sep 21, 2021
Namakwaland se gasvryheid en menswees, etes en bederfies, hul proffesioneliteit, Mike se kennis van die veld en blomme, sy liefde en opgewondnheid vir...
More
Namakwaland se gasvryheid en menswees, etes en bederfies, hul proffesioneliteit, Mike se kennis van die veld en blomme, sy liefde en opgewondnheid vir die natuur, sy staaltjies oor die omgewing, maak dit n onvergeetlike, ryke ervaring..Hy en sy span is FANTASTIES! Ons 3, Zeona vd Merwe, Hester van der Merwe en Zelda Maloney beveel Namakwaland Toere vir oud en jonk aan!
Less
5
Sep 16, 2021
Die mooi van die blomme kan nie alls op 'n foto vas gelê word nie, dit is iets was mense met jou eie oë moet sien. Dit was vanjaar 'n BAIE BAIE mooi ...
More
Die mooi van die blomme kan nie alls op 'n foto vas gelê word nie, dit is iets was mense met jou eie oë moet sien. Dit was vanjaar 'n BAIE BAIE mooi jaar en ek sal weer terug kom om na d pragtige blomme te kom kyk. Dankie aan almal wat deel is van die span, jul is almal altyd behulpsaam en vriendelik. Lief vir julle.🌷🌺🌾😎
Less
5
Sep 13, 2021
Mike, Marné en hul span was nie net ongelooflik professioneel en effektief nie, die warmte en vriendelikheid van almal het ons soos familie laat voel...
More
Mike, Marné en hul span was nie net ongelooflik professioneel en effektief nie, die warmte en vriendelikheid van almal het ons soos familie laat voel. Elke dag vd toer was hoogtepunt🤩Baie dankie!
Less
5
Sep 09, 2021
mense is vriendelik en gee top diens
5
Aug 28, 2021
Wat 'n belewenis! Was 'n voorreg om deel te wees van so goed georganiseerde span! Mike en Marné, die twee toergidse was uitstekend! Hulle kennis van ...
More
Wat 'n belewenis! Was 'n voorreg om deel te wees van so goed georganiseerde span! Mike en Marné, die twee toergidse was uitstekend! Hulle kennis van die natuur en omgewing het ons telkemale verras! Geen moeite was te veel om die toer so gemaklik as moontlik vir almal te maak nie! Hierdie was defnitief nie die laaste keer wat ons saam met hulle toer nie! Hulle is hoogs aan te bevele!
Less
5
Aug 28, 2021
Dit was ongelooflik lekker!! Dit is nie net ‘n blommetoer nie maar soveel
meer. Daar word soveel inligting gedeel oor elke blom, streek en waar elke...
More
Dit was ongelooflik lekker!! Dit is nie net ‘n blommetoer nie maar soveel
meer. Daar word soveel inligting gedeel oor elke blom, streek en waar elke plek se naam vandaan kom. Grappies, samesyn en ongelooglik lekker eet!! Totaal en al aan te beveel!!! Sien binnekort weer!
Less
5
Aug 24, 2021
My wife and I had the privilege to stay at Namakwa Lodge and enjoy the hospitality of Mike and Marné and their team. Unbelievable experience and their...
More
My wife and I had the privilege to stay at Namakwa Lodge and enjoy the hospitality of Mike and Marné and their team. Unbelievable experience and their friendliness and hospitality goes far beyond their call of duty. Will return, return and again return!! Thank you for an unforgettable experience. The flowers and knowledge of the veld and surroundings was incredible!!!
Less
5
Aug 15, 2021
Die Namakwa blomme toer van 10 - 14 Augustus was absoluut 'n wonderlike belewenis.
'n Mens kan sowel dinge vertel daarvan, maar vir my was dit 'n per...
More
Die Namakwa blomme toer van 10 - 14 Augustus was absoluut 'n wonderlike belewenis.
'n Mens kan sowel dinge vertel daarvan, maar vir my was dit 'n persoonlike sielverryking belewenis.
Hier toer word baie profesioneel aangebied. Die 4x4 bus is baie gemaklik en bied met sy hoogte 'n ruim uitsig.
Die toeroperateurs het 'n wye kennis van die blomme en die omgewing en daar word vooraf bepaal waar dit beste blommeprag is sodat elke minuut van die toer benut word.
Ek het baie leer van die streek wat mens van hoor en as self daardeur ry baie minder sien want mens kyk dan net bolangs.
Dankie Mike dat jy ons so baie gewys en geleer het. Die Knersvlakte is beslis 'n hoogtepunt.
Namakwa toere julle is puik. Ek sal beslis weer van julle gebruik maak.
Laaste woord: Baie dankie vir alles.
NAMAKWA TOERE BO
Less
5
Aug 02, 2021
Baie goed ge-oerganiseerde toer. Die beste blomkyk punte en uitsig uit 4x 4 bus gee maksimum kyk genot. Gidse se info omvattend en leersaam. Klein v...
More
Baie goed ge-oerganiseerde toer. Die beste blomkyk punte en uitsig uit 4x 4 bus gee maksimum kyk genot. Gidse se info omvattend en leersaam. Klein vetplantjies tussen die klippies wat pragtig.
Ek beveel die gebruik van Namaqua toere sterk aan.
Less
5
Aug 01, 2021
Namakwatoere bied hul toere uiters professioneel aan, tog voel dit of jy familie groet aan die einde van die toer. Gasvryheid, baie lekker kos, baie g...
More
Namakwatoere bied hul toere uiters professioneel aan, tog voel dit of jy familie groet aan die einde van die toer. Gasvryheid, baie lekker kos, baie geskiedenis van die omgewing en altyd ń beskrywing van die unieke plante van vetplante op die Knersvlakte, die kokerboomwoud tot die gekleurde velde met ń verskeidenheid van blomme, is sinoniem met die Namakwatoere. Jy sal nie ń fout maak om op ń toer of ń dagtoer te gaan nie.
Less
5
Jul 30, 2021
Most beautiful natuaral tapestry of wildlife flowers no where else to be found West Coast South Africa Western Cape Province, Cape Town
5
Jun 03, 2021
Botswana toer 25 Mei tot 2 Junie was ñ wonderlike ervaring saam met Namakwa toere. ñ Absolute moet vir almal wat van die natuur, diere en voëls hou. M...
More
Botswana toer 25 Mei tot 2 Junie was ñ wonderlike ervaring saam met Namakwa toere. ñ Absolute moet vir almal wat van die natuur, diere en voëls hou. Mike en Marné was soos altyd bekwame toergidse wat vir ons ook die mooiste fotos geneem het. Sal dit enige tyd weer doen.
Less
5
May 22, 2021
Namibië 10-17 Mei 2021
Mike en Marne, julle is ‘n wenspan! Elke dag was perfek beplan. Etes, verblyf…. alles uit die boonste rakke!
Hierdie toer is ...
More
Namibië 10-17 Mei 2021
Mike en Marne, julle is ‘n wenspan! Elke dag was perfek beplan. Etes, verblyf…. alles uit die boonste rakke!
Hierdie toer is waarlik waarde vir ons geld!
Ons sal sonder om ‘n oog te knip weer saamgaan!
Baie baie dankie!
Less
5
Apr 13, 2021
Baie dankie aan Namaqua Toere vir ‘n onvergeetlike toer. Namaqua Toere het vir my en my man die mees professionele aanbieding gedoen wat mens kon bege...
More
Baie dankie aan Namaqua Toere vir ‘n onvergeetlike toer. Namaqua Toere het vir my en my man die mees professionele aanbieding gedoen wat mens kon begeer. Die toerleiers, Mike en Marné se kennis van die gebied en plantegroei was verstommend en uiters interessant. Daar was nie ‘n oomblik van verveeldheid nie. Baie dankie aan Santa, wat die admin so vlot laat verloop het en ook aan Lena, wat ons bederf het met haar uitmuntende kookkuns. Mike wat daardie luukse 4X4 bus so perfek deur die asemrowende bergpasse geneem het met Marné se pittige kommentaar, was ‘n tonikum vir die siel. Ons sien uit na die volgende toer saam met julle. Groete. Andries en Alida George👌🍾🥂
Less
5
Apr 06, 2021
Geheime Seisoen April 2 - 5 2021
This is the first time this tour has been offered and it did not disappoint. We were incredibly fortunate to witness ...
More
Geheime Seisoen April 2 - 5 2021
This is the first time this tour has been offered and it did not disappoint. We were incredibly fortunate to witness the spectacular Brunsvigia/ Maartblom blooming after the good rains. Our guides, Mike and Marne, were both professional yet relaxed, adding towards our holiday atmosphere. Their knowledge of the flowers and veld is very informative, and wherever you travel, there are stories, both interesting and sometimes amusing, of the small towns and villages, farming and crops that one passes by. You learn something new every day. Our accommodation at Namaqua Lodge was comfortable with a feast of a meal every evening to round off the day. I can highly recommend this company for your next adventure.
Less
5
Apr 05, 2021
Their passion with which they love what they do and share with everyone who wants to listen and experience a tour with them